HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit.
12 Call Street / P.O. Box 25, Makwassie,
Tel: +27 18 597 4796 / Fax: +27 86 622 5363
info@crossroad-ministries.co.za
North West, South Africa, 2650
Crossroad Gospel Message
Go to content
Camps > Past Camps > Prophetic Women's Camps

Streams of Refreshing!

National Prophetic Women's Camp
4-6 September 2009

Deo Gloria,
Barkley-West
300 Women!



Worship, Worship, Worship!
Prophetic worship and dance flowed
almost 24/7 and we experienced the healing power
of God in our midst! Deliverance, Restoration,
and JOY filled the air and every Godly spirit!

9 - The Number of COMPLETENESS, FRUIT, BIRTH, HARVEST!
9th Hour, time when Jesus died, but also the time of God's final judgement. John 3:17-20 7 Matt 27: 45-51
We could experience a release of God's abundance, favour, grace, salvation and JOY amongst us. It flows like a rushing river and we saw defeat over the works of satan as the Light, Jesus Christ, pierced into the darkest places of hearts and lives and took control!  No stone has been left unturned! NO life remained the same! All glory and honour nd power be unto Him who sits upon the throne, the Alpha and the Omega!!!

GETUIENISSE!!!

Gesalfdes

Rene, ek wil vir jou baie, baie dankie se dat julle Adele se kamp gesponsor het. Dankie vir die BLESSING. Weet ek kan nie genoeg dankie se nie, sy het dit so nodig gehad.
Al ken ek julle nie, ek is verskriklik lief vir julle.
BAIE BLESSINGS EN LOVIES
Past Jaco & Adele Lawson
General Manager Lenteland Retreat,





Hi julle diebares, dankie vir 'n ongelooflike naweek van refreshment in my soul.
Baie dankie en ek hoop regtig dat ons familie se bietjie wat ons saai regtig vir julle nog baie lank op die pad sal hou, want ek weet ons belê in vrugbare grond ek wens regtig ek kon meer gee maar wie weet net God weet.Sterkte en baie liefde van die Nelle van Kimberley!



Dankie vir 'n stunning naweek en vir al die geestelike kos wat ek gekry het.  
Ons het almal geproklameer in die geestes wêreld dat ons elkeen volgende jaar nog een of meer dames saamneem.  So girl,  bespreek maar twee busse vir volgende jaar,  want ek glo dit is binne ons Pappa se wil. Tonne liefde Riekie Knoetze.



Ek het die afgelope naweek die vrouekamp op Bakley Wes bygewoon - wat `n ervaring. Komende uit `n NG Kerk omgewing, en net die afgelope 6 maande deel van ons dorp se AGS gemeente, was dit regtig vir my `n "amazing" ervaring. Dit was my eerste soortgelyke kamp wat ek bygewoon het, en al wat ek kan sê is "WOW"  Ek kon nie uitgepraat raak teenoor my man en almal verder wat wou luister nie.  Ek het Saterdagoggend (terwyl Rene) my bedien het, werklik gevoel of die Here my aanraak en dat dit HY is wat met my praat en nie Rene nie, want sy het dinge vir my gesê wat net HY weet.  Dit was `n ervaring wat ek nie heeltemal aan ander kan verduidelik nie, maar gaan hard probeer.  Ek het `n paar vriendinne waaraan ek die volgende jaar hard gaan werk en seker maak hulle kom volgende jaar saam met my.  Hanneke sit ook al die afgelope 2 jaar aan my om saam te gaan, en ek kan julle nie vertel hoe bly was ek dat ek hierdie jaar wel besluit het om te gaan nie.  Ek en my man het aan die begin va!
n hierdie jaar `n ommekeer in ons lewens ondervind en het `n besluit VIR JESUS gemaak.  Ons lewens het verander.  Dankie vir hierdie kamp en gaan aan met die wonderlike werk waarmee julle besig is.  Ek sien julle as die HERE wil weer volgende jaar.  Ek wil vra of julle die 2 weeklikse nuusbrief ook vir my sal aanstuur.
Baie dankie en groete in JESUS.
Marisa Calitz
Kakamas


Rene en Francois

Wow Wow Wow, die kamp was awesome! Ons het dit so geniet. Die afgelope 3 weke wat verby is het ek dit so geniet om God vrae te vra en die reaksie daarop te beleef en weet jy HY GEE MY ALLES WAT EK VRA. Ek besef nou hoe spesiaal elke persoon in  sy eie kultuur vir Hom is.  Ai julle is so special vir ons almal. Dankie vir alles en ek glo God is baie trots op julle vir wat julle doen.
Francette het dit ook baie geniet en ons het nie gegroet want jy was so besig.  Gedink ek sal vandag vir julle dankie se.  My skoondogter wat haar laat doop het het ook ‘n awesome naweek gehad.
God Bless, Fransie




More Julle Almal

Ek wil gou my getuienis met julle almal deel,  ek was die naweek op n vroue kamp in Barkley-wes.  Ons was tien wonderlike vroue in kamer 13, 5 in elke kant,  Sondag oggend hier by 5 uur se kant is daar een van ons sussie baie ongesteld en huil verskriklik, vier van ons besluit  om dadelik vir haar die hartseer en die pyn teverlig, ons BID as een, maar nou moet ek ook in die selfde asem se haar sister wat van baie ver af gekom het ook vir die kamp was weer  in n ander rondawel  wyd van ons af,  met die wat ons klaar gebid het ,   hier staan Jennie (HAAR SUSSIE) in ons kamerdeur, met ons kragtige bid het die Heilige Gees vir Jennie wakker gemaak en haar na ons toe gestuur  waar haar suster vreeslik ontseld was, ons vra toe vir Jennie en nou wat maak jy hier, toe bevestig sy die Heilige Gees het haar wakker gemaak.  Weer eens het ons besef hoe Groot God is ons Vader en dat hy daar is elke second van ons lewe, en ek wil vandag vir elkeern van julle se die wat nog nie die Here aangeneem het nie julle die tyd is kort  maak julle negatiewe gedagtes het die hartseer of verwyte of vergifnis skoon in jul Harte vra die Heilige gees dat hy dit vir julle sal ruil met positiewe gedagtes en dat hy julle harte met die Here se warm Liefde, Geloof, Blydskap, en Wysheid en nie temin vergifnis sal gee.  Ons Vader is n wonderlike vergifnis Vader, HY  vra nie vir  jou hoe ryk jy is , waste kar jy ry, hoe jy aantrek nie of waste Posisie jy op hierdie aarde van ons het nie, Hy vat jou  soos jy is , hy aan vaar jou soos jy is , se net vir hom Here hier is ek  maak met my wat U wil he ek moet wees.

KOM JULLE DIT KOS JULLE ABSOLUUT NIKS NIE, KOM ONS MAAK N VERSKIL. Gertie Vermaak





My ou kampmaaitjie, ek dink nie jy besef wat se deurbraak jy vir die Fritze moes oordra nie! Dis wat die Here met ons vyande en duiwel gaan doen. Nahum1:2-3, Susan Fritz

Baie dankie vir die wonderlike geesvervulde kamp wat julle vir ons aangebied het. as iemand wat nog nie God as sy Saligmaker aangeneem het nie dit NIE op hierdie kamp gedoen het nie, sal hy of sy nooit, want julle bediening was puik en MOES elkeen raak! Dankie vir julle liefde. Francois se bediening rondom bediening was baie goed, die beste. Lief julle. Magriet Venter, Bothaville

Prys die Here! Die Here het gese ek gaan onbeskaamd uitloop en onbeskaamd het ek uitgeloop! Marina Botha

Ek dank die Here vir hierdie kamp! Ons het geloofspiere gebou!!
Amanda

Hi René, baie dankie vir 'n wonderlike inspirerende naweek. Ek voel regtig 'n geestelike verskil!

Liefkind, blessings op jou ministry by DEO GLORIA! God se Naam JEHOVAH QUADESH gaan oor jou wees LIKE A RADIANT BANNER! Amanda, Bloemfontein

Name & Surname: Nelmarie van Zyl
Mobile Nr: 082 786 2416
E-Mail Address: wennavzyl@intekom.co.za
Enquiry / Suggestion: Anointed Warrior Bride of Christ Jesus!!!!!!!!!!!!

Ai wat sal ons nou se, daar is so baie!!  Een ding wat ek verseker kan se is dat ek by Jesus se voete gesit en abundantly JOY (weet nie of dit nou reg se nie) ervaar!!!!!!!!!  Sondag aand droom ek, ek sit in die strome en die valle van refreshing. AWESOME!!!!!  Ek is so bly God sit vriende op jou pad om ons voor te stel aan sulke wonderlike mense soos julle.  Ons is so baie lief vir julle.




Hallo sussie! Dankie vir die naweek dit was GODLOOFLIK! Sharron, Upington

Ek het met blou Uno gaan kamp. Ek het met 'n wit Hundai Celio teruggekom! Prys ADONAI! Amanda

More vrou van God! Die gesalfde van die Here! Dankie vir 'n wonderlike kamp en KEEP ON KEEPING IT REAL! Liefde, Elfreda, Kimberley

René, ons is veilig en ek wil net se hoe erg spesiaal jy my laat voel het die naweek. Ek het sommer deel gevoel van julle, dankie! Baie lief vir julle! Dina

Goeie dag
Hiermee wil ek net baie dankie sê vir die geseënde naweek wat ons gehad het. Al wou satan van ons kom steel kon hy dit nie regkry nie. My blessings het al begin toe jy my meedeel dat ek die kamp kan kom bywoon en net vir my vervoer met die bus daarheen hoef te betaal.
Oppad na die kamp het ek 'n oproep gekry om in te gaan vir 'n onderhoud vir werk. Ek is die Maandag toe na die onderhoud. Natuurlik dood benoud met die terug tog dat ek dalk nie alles betyds gaan klaarkry voor ek daar moet wees vir die onderhoud nie. Met die dat die bus onklaar geraak het, maar God het my 'n rustigheid gegee en ek het kalm voortgegaan.
Die onderhoud het baie goed afgeloop, ek is aangestel en het al die 9de September begin werk. Ons dien 'n Groot God wat tot in ons kleinste dingetjies voorsien. Ek gaan beslis nie van my perd afklim nie.
Sterkte met jul bediening voorentoe
Liefde Groete
In Jesus
Hettie


Hey Julle
Net 'n kort getuienis wat ek met julle wil deel.
Ek het gister begin met 'n 3 dae vloeistof vas, vir spesifiek 1. Myself - gees (sal radikaal opstaan en vol word, volgens Shagem se woord oor my), siel en liggaam, 2. Genesing in my liggaam en 3. Dat God se Woord en beloftes wat oor my en Della uitgegaan het, sal inskop (die tyd is nou/dadelik).
Ongeveer 'n halfuur terug kry ons 'n oproep wat se Wesbank en Nedbank skuld van ongevee r R250,000.00 (Twee Honderd en Vyftig Duisend Rand) teen ons naam is afgeskryf.
What a Mighty God we serve !!!
Al die lof, eer en heerlikheid aan HOM!!!
Lief Julle
Ronelle


Rene, jy het onbewus van ons omstandighede, die 26 jaar se wag op God se belofte “gesien,” en jou woord van kennis was net weereens ’n bevestiging en bemoediging vir ons. Ons weet die deurbraak is voor die deur, en dank die Here vir al Sy genade in ons tye van beproewing. Dit is in kort ons getuienis. Daar is baie detail omtrent woord, bevestigings en deurbrake uitgelaat, want die volle storie sal etlike bladsye beslaan as ons alles moet beskrywe.
Jesus groete.
Baie liefde
Susan Fritz.


HALLO RENE EN FRANCOIS
EK WIL NET NOGMAALS VIR JUL BAIE DANKIE SE VIR DIE WONDERLIKE KAMP.JUL HET ONS PAARL SPAN WERKLIK GEBLESS.
NOU IS ONS FONTEINTJIES VOL EN DIE GEMEENTE KAN NOU BY ONS KOM DRINK VD LEWENDE WATER.
ONS BEGIN NOU AL TE VAS EN BID VIR DIE KAMP WAT JUL HIER IN DIE PAARL MOET KOM HOU VLG JAAR.
VERDER BID ONS OOK DAT DIE HERE JUL WERKLIK SAL SEEN MET N BUS WANT DIT GAAN TOG OOR DIE UITBREIDING VAN SY KONINGKRYK.
GOD BLESS SHALOM LIEFDE
RONEL RICHARD
PAARL
XXX


Report-back re Barkly West camp 4-6 September: This ‘Streams of Refreshing’ camp of René and Francois was an absolute ‘best ever’. Such an anointing and presence of Father as we experienced that Sunday morning has never been felt as long as I can remember. With the permission of René, 400 copies of “My people are destroyed for lack of knowledge” and 300 copies of “Being born again” were distributed. Please pray for a new dimension of understanding for every person who reads these books and that they will continue to pass them on to other people.
Shagem - JOY Ministries International

JOYMIN@vodamail.co.za


Liewe Francois, Rene, Sonja en FC
Ek kan nie genoeg dankie sê vir 'n ongelooflike naweek by Deo Gloria nie! Na verlede jaar se belewenis, wat baie vreemd en nuut was, het ek glad nie geweet wat om hierdie jaar te verwag nie. Ons is Donderdag oggend uit Bloem uit met 'n verwagting van "iets" (niemand van ons het regtig geweet wat nie) wat die naweek gaan gebeur. Ek het BAIE meer beleef, geleer, ervaar en ontvang as wat ek ooit kon verwag. Ek kan vir die Here genoeg dankie sê dat hy mense soos julle oprig in Sy bediening en julle dan oor my pad stuur nie!! Moet ASB nooit ophou met die ongelooflike werk wat julle doen nie!!
Rene, ek het nie my genesing ontvang die naweek nie, maar ek moet erken dat was nie omdat God dit nie wil doen nie maar as gevolg van my klein geloof! Ek moes dit bely, en ek weet dat God my gesond wil maak, maar ek het nog 'n pad om te stap! Niemand het gesê dit gaan maklik wees nie!! Moet asb nie ophou om vir my te bid nie!

Geseënd is julle, gesalfdes van die Here!
Liefde
Hester EloffCytotechnologist


HOMEPAGE
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Donec commodo sapien et dapibus consequat. Phasellus a sagittis massa. Suspendisse potenti.
Duis non arcu venenatis, cursus ex.
Created with WebSite X5
Luke 14:23-24 The Message
“The master said, ‘Then go to the country roads. Whoever you find, drag them in. I want my house full! Let me tell you, not one of those originally invited is going to get so much as a bite at my dinner party.’”

Non Profitable Company
Registration Nr 2013/002341/08
© 2017 Crossroad Gospel Message NPC

Lukas 14:23 Die Boodskap
“‘Nou ja, dan moet jy nog mense gaan soek,’ sê die huisheer. ‘Gaan keer almal voor wat met die hoofpad hier naby verbyry. Ja, en gaan ook daar na die winkelsentrum toe. Keer almal voor wat jy raakloop en smeek hulle om na my fees toe te kom. Moenie nee vir ’n antwoord vat nie. Hou aan totdat hulle ja sê. Sleep hulle saam met jou hierheen terug as dit moet. My huis moet vol word. Maar daardie ander spul wat genooi is, sal nie hulle monde aan my kos sit nie.’”
Pastors Francois & René van den Bergh
Back to content