Official Site of Crossroad Gospel Message NPC 2013/002341/08

Search
Go to content

Main menu

My Lewenslied 2013

Camps > Prophetic Women's Camps
 
 
 

Elke mens skryf sy/haar eie LEWENSLIED!
Hieronder is 'n persoon wat gekies het om haar Lewenslied te skryf as kind van God. Iemand wat die wil van die Vader te alle tye gesoek het en gedoen het. Dis hoe haar lewe geeindig het...kyk gerus!

 
 

Dan is daar mense wat besluit om hul LEWENSLIED te skryf volgens hul eie wil en plan en weier om God toe te laat om deel te wees van hierdie CD Produksie. Hulle is eiewys met geen Goddelike liefde nie en dis hoe hul lewens dan eindig...Kyk gerus!

 
 
Back to content | Back to main menu